Ek dink aan jou
Voor ek dit hardop sê
Ek onthou jou lyf
As ek my kop neerlê
Maar onthou jy nog die aande
Waar ons aan elke woord kon hang
Onthou jy nog die dade
Waar ons die melkweg vas kon vang
Ek dink aan jou as ek die stiltes voel
Want ekke dink aan jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Ek hoor jou stem
As ek die oggend proe
Voel alles binne my
Wat steeds na jou soek
Maar onthou jy nog die aande
Waar ek myself met jou kon deel
Onthou jy nog die koue
Wat warm by ons sou teel
Ek dink aan jou as ek saggies praat
Want ekke dink aan jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Ek voel jou gewig
Wat teen my druk as ek sug
Ek voel steeds jou asem
Wat in my nek kon rus
Ek onthou jou nou meer
As die aande wat jy hier kon rus
Soek jou nou meer as al die tye
Wat ons saam kon kus
Ek onthou jou mond
As ek my lippe kners
Want ekke dink aan jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Ja ek verlang na jou
Ja ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Ja ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Ek verlang na jou
Ek verlang na jou
Ek verlang na jou
Ja ekke dink aan jou
Ek verlang na jou
Ek verlang na jou