Buite lê vanaand
Aan die einde van die bos
Ek het jou hart hoor klop
Teen die wind se skemers dans
Ons was rigting en een taal
Op 'n kompas noord verdwaal
Teen die koue reën baklei
Ek was als en jy vir my
Want jou seine trek my hart se grendel los
En dis teen als wat ek wou preek
Ek sou alles gee maar jou keuses het my gepos
En nou is ek alleen
Sonder jou
Ek sal my alles gee vir jou om te bly
Sonder jou
Sonder jou
Elke laaste asem
In jou heimwee vasgevang
Teveel probeer
Om jou vrees weer uit te kleur
Ek het jou dan als gegee
Ons was alles en nog meer
Elke dag vir jou baklei
Om te bly
Want jou seine trek my hart se grendel los
En dis teen als wat ek wou preek
Ek sou alles gee maar jou keuses het my gepos
En nou is ek alleen
Sonder jou
Ek sal my alles gee vir jou om te bly
Sonder jou
Sonder jou
Sonder jou
Sonder jou
Sonder jou
Sonder jou
Buite lê vanaand
Aan die einde van die bos
Ek het jou hart hoor klop
Teen die wind se skemers dans
Ons was rigting en een taal
Op 'n kompas noord verdwaal
Teen die koue reën baklei
Ek was als en jy vir my
Sonder jou
Ek sal my alles gee vir jou om te bly
Sonder jou
Sonder jou
Sonder jou
Ek sal my alles gee vir jou om te bly
Sonder jou
Sonder jou
Sonder jou
Sonder jou
Sonder jou
Sonder jou