Jy's die mooiste lelie van die veld
Jy's aswemrowend
Oë so sag soos duiwe
Trek my in en maak my syne
Ek het lief geword vir jou
Onlosmaaklik deel van jou
Kruip maar vir my weg
Daar in 'n klipskeur
In 'n skuilplek
Wil jy my kom soek tot jy my vind
Jy weet nie hoe
Dis net jou lippe wat ek proe
Nou kom hier na my toe
Soen my op my mond
As jy my lief het, lief het
Liefde kom net eenkeer in 'n leeftyd, leeftyd
Mag ek jou iets vra
Dis nie te groot
Maar dis belangrik
Moenie my laat wag
Jy hoor dalk net die regte antwoord
Ek het lief geword vir jou
Ek vra jou om te trou
Soen my op my mond
As jy my lief het, lief het
Liefde kom net eenkeer in 'n leeftyd, leeftyd
A
Kyk op
Draai jou borskas na my toe
Hou jy steeds van wat jy sien
Ek sal jou altyd eer en dien
My liefling
En jy, het nog nooit so mooi gelyk
My oë sal nooit weer weg kan kyk
Niks kan met jou vergelyk
My liefling
Soen my op my mond
As jy my lief het, lief het
Liefde kom net eenkeer in 'n leeftyd, leeftyd
Soen my op my mond
As jy my lief het, lief het
Liefde kom net eenkeer in 'n leeftyd, leeftyd